Wednesday 23 October 2013

Ambagsman Van Liefde

Lief Here - liewe Here – lieflike Here
Ambagsman van liefde
Bereiker van volmaaktheid
kompoinis van saligheid
Direkteur van volwassenheid
Lief Here - liewe Here – lieflike Here
Arties van ons ewigheid
Breker van ons goddeloosheid
Connoisseur van ons persoonlikheid
Dromer van ons vryheid
Lief Here - liewe Here – lieflike Here

No comments:

Post a Comment